You came to do some paving at my house today, you have done work
here before...I just want to thank you for the great job that has been
done today, and last time, the guys were on time and they did more than
I wanted and it looks great.
John Kok was also great, came when I called and conveyed my
request correctly. I will use you guys again and have recommended
you to some other people in the past. It is great to have a
company that offers service in a country where it is in short supply.
Kind regards and
keep up the good work.
John B Conn
Dear Mr Joubert
I hereby wish to thank you and you staff for the manner in which my
paving contract has been executed.
I appreciate the manner in which I have been treated by everyone
concerned, starting with the quotation by Mr Dirk Hattinhg and the
execution of the work by Sam and his team. The standard of the work is
of a high quality. Each member of the team knew exactly what his
responsibility was and they all just got on with the job without any
fuss.
Kindly convey my appreciation to all concerned.
Yours Faithfully
Henry Knight
Att:
Mnr Dawie Joubert
Tudor Pave
Môre Dawie
Ek skryf hierdie brief met 'n
lied in my hart. Suid Afrika weet nie meer wat diens is nie, die
trots in dienslewering bestaan nie meer nie!!!!! Dus bedank ek
jou vir die goeie diens wat ek van jou maatskappy ontvang het, ek
hoop dat jy die inhoud van hierdie brief ook sal deurgee aan die
betrokke werkers.
Dit is nie aldag wat 'n mens positiewe
terugvoer kry nie, negatiewe diens en ondervindinge word vinnig aan
hoofde oorgedra, dus wil ek jou vandag prys met die uitmuntende
dienslewering wat ek van jou span ontvang het.
Van die oomblik wat ek die oproep
gemaak het na jou onderneming tot en met die laaste werk
wat Saterdag gedoen is, was die diens puik. (Een klein area
waarmee ek nie heeltemal tevrede was nie, het John na kom kyk en dit is
regstel).
Jou verkoopsman, John Kok, het my
binne minute terug geskakel en in dieselfde week nog uitgekom en
'n kwotasie kom lewer. Sy kennis, die "assertiveness"
(daar is nie 'n afrikaanse woord wat beter pas nie) en die uiters
profesionele manier waarop hy my met die eerste ontmoeting en die
daaropvolgendes hanteer het, verdien werklik 'n pluimpie. Jou span leier, Daniël asook Ben, die bouer, se
kennis en diens is ook prysenswaardig.
Selfs toe ek die kwotasie ontvang het
en gevra het vir 'n beter prys het John dadelik met sy hoofde
onderhandel en my binne minute terug geskakel met 'n verlaagde prys.
Wees verseker daarvan ons in die
vervolg 'n advertensie vir jou maatskappy sal wees. ("Word of mouth"
belangriger as enige advertensie veldtog).
Net vir interresantheids-onthalwe:
Ek het nog 6 maatskappye geskakel
waarvan
4 glad nie in Heidelberg werk nie (blykbaar te ver, maar hulle werk in
Nigel en Alberton?????). **** Paving was een van hulle!
'n Volgende maatskappy het ek gevra om
my perseël te verlaat a.g.v. die manier waarop hy ander plaveisel
maatskappye
afgekraak het.
En die laaste het geen trots of
genoegsame kennis in sy produk gewys nie.
Nogmaals baie dankie vir uitstekende
diens!!!!
Yvonne van der Mescht
Nadat ek op 'n vorige
geleentheid my vingers verbrand het, was ek maar skrikkerig om weer
plaveisel te laat doen.
Maar nou, nadat die hele proses afgehandel is en ek met pragtige
plaveisel kan spog, is daar sowaar nie 'n enkele ding waarmee ek nie
heeltemal tevrede en gelukkig is nie.
Baie dankie aan Tudor Pave vir 'n fantastiese installasie, vir John
vir sy uitstaande kennis en diens en vir 'n span wat elke stap geneem
het om
'n voortreflike installasie te verseker.
Baie, baie dankie. My vriende sal sonder twyfel van julle te hore kom.
Mnr Taljaardt
Dear Dawie
As you well know, I was a victim of a paving scam. Tudor Pave came to
the rescue and I would like to thank you and your staff for the way you
went about it.
The end result is absolutely stunning and even more affordable
than the company that took me for a ride!
I WILL contact you in future for ALL my paving needs.
Thank you and regards
Mrs v d Walt
Hi John,
the paving looks great the brick and the colours blend in with the
mountain very nicely. Thank you. Barbara.